
아래는 노래 가사입니다. Biscuits & biltong , 아티스트 - Jack Parow, David Kramer 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Jack Parow, David Kramer
Ja die Aarde is groot en die sterre is klein
Daar’s net akkedisse in die woestyn
Bokke en dorings en die bitter alwyn
Ek en die Ooskus
But it’s not the same
Ek sê: Biscuits en Biltong
Ek is ‘n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Gee vir my ‘n sweep
Gee my 'n stok
Gee my 'n vroutjie in 'n bontrooi rok
Gee my die oop veld waar die bokke wei
Daar tussen die klippe sal jy my kry
'Cause
Biscuits en Biltong
Ek is ‘n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
O die sterre bo die groot stad
En die liggies in die nag
Het my weggetrek en verober
En in die donkerte geslag
En teen die breek van die golwe
En die kraak van die sweep
Het ek bakklei en gestruggle
En toe stadig wegbeweeg
So nou’s ek terug in die oop veld
En terug in die gras
Weer terug waar my voete in die poele rond kan plas
Terug tussend die landerye
En terug tussen die stof
Terug tussen die hoë kranse van die bergrivier se mond
Waar die bier en die braaivleis loop soos die snoek
En waar die grond en die modder vlekke maak op my broek
Terug tussen die wynlande en terug met die tang
Terug op die damwalle waar ek lekker visse kan vang
Terug waar die mense nog waai as jy verby hulle ry
En waar die tannies by die tuisnywerheid pies bak vir my
Waar die kinders in die straat speel
En dit altyd ruik na braai
Want dis my plekkie daai!
Daar’s min waterstrome
Wind en sand en diamantdrome
Koue bloue hemel met geen genade
Cause
Biscuits en Biltong
Ek is ‘n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is ‘n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is ‘n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is ‘n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Jack Parow • 2014
Jack Parow • 2011
Jack Parow, Pierre Greef • 2011
Jack Parow • 2011
Van Pletzen, Jack Parow • 2020
Early B, Jack Parow, Justin Vega • 2018
Jack Parow • 2017
Jack Parow, Haezer • 2017
Jack Parow, JR • 2010
Jack Parow, Gazelle, DJ Invizable • 2017
Jack Parow • 2010
Jack Parow • 2010
Jack Parow, Francois Van Coke • 2010
Jack Parow • 2014
Jack Parow, Gazelle • 2011
Angela Maria • 1956
Ece Seçkin • 2024
Eloy • 1992
Jam in the Van, Trash Panda • 2023
Reinaldo • 2002
Çeşitli Sanatçılar, Alp Arslan, Faruk Salgar • 2012
I$$A • 2020
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요