아래는 노래 가사입니다. Die Blonde Matroos , 아티스트 - Jim Reeves 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Jim Reeves
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand
Haar seemans-geliefde hou sy by die hand;
Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer —
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요