
아래는 노래 가사입니다. My Blinde Hart , 아티스트 - Jim Reeves 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Jim Reeves
My blinde hart wil een ding nimmer weet nie
Dat ek vir jou nooit regtig kon vertrou
My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie
Tog het jy me harteloos verlei
'n Duisend mooi beloftes het nooit gehou nie
Maar geduldig bly ek in my uur van smart
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie
Daarom leef jou beeld weer in my blinde hart
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요