
아래는 노래 가사입니다. Ons Is Grond , 아티스트 - Jo Black 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Jo Black
Want ons is grond
As die hemele oor ons oopmaak
Sal die son ons verkwik met dieper passie
Sal ons harte weer kan omswaai
'n Nasie weer kan terugdraai
Ons is grond
Bid vir reën
Laat waters van rus ons seën
Hoor die dreun
'n Golf van hoop
Wat deur die droogte breek
Kan jy hoor
'n Druising wat raas in die hemel bo
Vanuit die Noord pak wolke saam
Gevul met hoop van Bo
Want ons is grond
As die hemele oor ons oopmaak
Sal die son ons verkwik met dieper passie
Sal ons harte weer kan omswaai
'n Nasie weer kan terugdraai
Ons is grond
Kom ons sing
'n Lied wat hoop vir ons sal bring
Sal jy weer kan glo
Soos 'n kind in dit wat goed is
Dat liefde net genoeg is
Ons is grond
Jy moet glo
Daar’s soveel meer wat voor ons staan
Los 'n spoor vir die wat hulle pad verloor
Staan begrawe
Gegrond in dit wat jy vashou
Voel dit in jou are
Jy voel dit diep in jou
Want ons is grond
As die hemele oor ons oopmaak
Sal die son ons verkwik met dieper passie
Sal ons harte weer kan omswaai
'n Nasie weer kan terugdraai
Ons is grond
Kom ons sing
'n Lied wat hoop vir ons sal bring
Sal jy weer kan glo
Soos 'n kind in dit wat goed is
Dat liefde net genoeg is
Ons is grond
Hou jou voete diep in die grond
Draai jou aangesig terug na die son
Hou jou voete diep in die grond
Draai jou aangesig terug na die son
Want ons is grond
As die hemele oor ons oopmaak
Sal die son ons verkwik met dieper passie
Sal ons harte weer kan omswaai
'n Nasie weer kan terugdraai
Ons is grond
Kom ons sing
'n Lied wat hoop vir ons sal bring
Sal jy weer kan glo
Soos 'n kind in dit wat goed is
Dat liefde net genoeg is
Ons is grond
Sal jy weer kan glo
In dit wat goed is
Dat liefde net genoeg is
Ons is grond
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요