Ruk Die Dam - Juanita Du Plessis, Snotkop

Ruk Die Dam - Juanita Du Plessis, Snotkop

Год
2020
Язык
`아프리카 어`
Длительность
252600

아래는 노래 가사입니다. Ruk Die Dam , 아티스트 - Juanita Du Plessis, Snotkop 번역 포함

노래 가사 " Ruk Die Dam "

번역이 포함된 원본 텍스트

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop

Al my vrinde kom luister gou

Die aap is uit die mou

Ek het hom baie mooi gevra

Hy sê toe net awe-e-e-e, ek’s daar

Sê my net wanneer en waar

Al my aandag het ek in matriek gegee

Aan ha poster teen my deur

Op mengelmoes kardoes gerock

En Skarumba was my ja-a-a-m

Oh flip, en so het ek matriek gepluk

Maar niks kon ons keer

Want ons ruk uit, ons ruk die dam

Ons ruk uit, onder die een se __ uit

Net vir vanaand

Pak uit, ja al die ons pak uit

Ons vat hierdie ding nou ent uit

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Nou sy parmantigheid

Dit laat jou net een keer kyk

Dis ‘n erg aansteeklikheid

As hy jou al sy moves kom wys

Dis Snotkop in die huis

By die werk kry ek mooi niks gedoen

Juanita is op Youtube

Die kantoor op ‘n tyd al af gebreek

Hambamba was my Ja-a-a-m

Oh crap en so verloor ek toe my werk

Maar niks kon ons keer

Want ons ruk uit, ons ruk die dam

Ons ruk uit, onder die een se __ uit

Net vir vanaand

Pak uit, ja al die ons pak uit

Ons vat hierdie ding nou ent uit

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Ek sê ooh kom sê vir my

Kan ek lekke saam met jou in jou ou volla ry

Sy sê ooh kom klim ma in dan drop ons hierdie ding net soos ‘n Disprin

Ek sê ooh is ‘n lekke ding

Jy laat my sommer net soos ‘n kaal voet kind

Sy sê ja laat ek jou wys

Spring in dan raak ons cool soos Koos Kombuis

Want ons ruk uit, ons ruk die dam

Ons ruk uit, onder die een se __ uit

Net vir vanaand

Pak uit, ja al die ons pak uit

Ons vat hierdie ding nou ent uit

Net vir vanaand

Want ons ruk uit, ons ruk die dam

Ons ruk uit, onder die een se __ uit

Net vir vanaand

Pak uit, ja al die ons pak uit

Ons vat hierdie ding nou ent uit

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Net vir vanaand

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요