Meisie Wat Haar Potlood Kou - Karen Zoid

Meisie Wat Haar Potlood Kou - Karen Zoid

Год
2015
Язык
`아프리카 어`
Длительность
200480

아래는 노래 가사입니다. Meisie Wat Haar Potlood Kou , 아티스트 - Karen Zoid 번역 포함

노래 가사 " Meisie Wat Haar Potlood Kou "

번역이 포함된 원본 텍스트

Meisie Wat Haar Potlood Kou

Karen Zoid

Meisie wat haar potlood kou

Dink bietjie te veel

Dan snipper die verf af

En gaan sit in haar keel,

Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou sê

Maar die meisie wat haar potlood kou

Weet wat sy wil hê

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou

Dan’s daar een ding wat jy moet weet

Dans’s daar een ding wat jy moet onthou

Sy ken jou dalk… alreeds

Die meisie wat haar potlood kou, sê vir my sy huil nie

Hoekom in trane?

My oë is klaar blou

Ek huil sommer oor enige iets

En soms dink ek aan jou…

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou

Dan’s daar een ding wat jy moet weet

Dans’s daar een ding wat jy moet onthou

Sy ken jou dalk… alreeds

Vyf paintings het jy geverf

Jeff Buckley Halleluja

Tot jy vir my 'n pel uitkerf

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou

Dan’s daar een ding wat jy moet weet

Dans’s daar een ding wat jy moet onthou

Sy ken jou dalk… alreeds

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요