Af en Af - Kurt Darren

Af en Af - Kurt Darren

  • 출시년도: 2008
  • 언어: 아프리카 어
  • 지속: 3:05

아래는 노래 가사입니다. Af en Af , 아티스트 - Kurt Darren 번역 포함

노래 가사 " Af en Af "

번역이 포함된 원본 텍스트

Af en Af

Kurt Darren

Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig rose om die rooiwyn

loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie.

Net jy en ek die wagte by die hek ek

moes nou wraggies elke liewe toutjie trek

om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie,

en nou begin die aksie liefie

Af af af en af gaan al ligte

in die nag nag nag sag speel daai liedjie

wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh

op op op en op gaan temperature

in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde

dis 'n lekker lekker langskop,

om tussen deur die pale… aand

Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op

daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel

verlig in my hart.

Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen

jy my nog 'n keer en fluister saggies «ja»

in my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief

maar nou begin die aksie liefie

Af af af en af gaan al ligte

in die nag nag nag sag speel daai liedjie

wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh

op op op en op gaan temperature

in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde

dis 'n lekker lekker langskop,

om tussen deur die pale… aand

Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op

ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop

dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.

Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op

ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop

dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou

En nou begin die aksie liefie

Af af af en af gaan al ligte

in die nag nag nag sag speel daai liedjie

wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh

op op op en op gaan temperature

in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde

dis 'n lekker lekker langskop,

om tussen deur die pale… aand

아티스트의 다른 노래:

2

Under African Skies

Mango Groove, Kurt Darren, 'Big Voice Jack' Lerole • 2016

사이트에 새로운 텍스트와 번역이 추가되었습니다:

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요