Loslappie - Kurt Darren

Loslappie - Kurt Darren

  • 출시년도: 2020
  • 언어: 아프리카 어
  • 지속: 3:19

아래는 노래 가사입니다. Loslappie , 아티스트 - Kurt Darren 번역 포함

노래 가사 " Loslappie "

번역이 포함된 원본 텍스트

Loslappie

Kurt Darren

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n arend

Dan vlieg ek maar verewig oor die see

Dan vlieg ek na die arms van my moeder

En daar sal ek bly tot die dood

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie

Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen

Dan vlieg ek na die arms van my moeder

En daar sal ek bly tot die dood

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Loslappie

Instrumentaal

Ek is 'n loslappie

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe

Die rivier is vol, my trane rol

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Loslappie

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

아티스트의 다른 노래:

2

Under African Skies

Mango Groove, Kurt Darren, 'Big Voice Jack' Lerole • 2016

사이트에 새로운 텍스트와 번역이 추가되었습니다:

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요