Tweede Kans - Riana Nel

Tweede Kans - Riana Nel

Год
2014
Язык
`아프리카 어`
Длительность
220660

아래는 노래 가사입니다. Tweede Kans , 아티스트 - Riana Nel 번역 포함

노래 가사 " Tweede Kans "

번역이 포함된 원본 텍스트

Tweede Kans

Riana Nel

Daar was 'n tyd in hierdie lewe

Wat ek vrede wou maak

Met die hartseer en alleenheid

Wat so hard met my praat

Nou sit ek op die vlaktes

Van die ou Transvaal

En elk van my gedagtes

Voel asof hulle verdwaal

Na 'n moontlikheid van môre

En 'n hart wat lief kan hê

Sonder twyfel dat daar tog 'n rede was

Want ek weet dat ek weet

Hoe jy my soen vanaand

En jou oë styf toe maak

Jy sal my nooit verlaat

En ek klou aan jou vas

Vir lewe en dood

Want ek weet dat ek weet

Tweede kans gekry

Daar is spyt in hierdie lewe

Wat jou moedeloos maak

Maar die waarheid wat verenig

Is genoeg om heel te maak

Nou staan ons op 'n bladsy

Van 'n ou verhaal

En elk van hierdie woorde

Sal ons rigting nou bepaal

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요