아래는 노래 가사입니다. Dronk Op Liefde , 아티스트 - Van Pletzen, Early B 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Van Pletzen, Early B
Rook my asof ek ‘n zaab meisiekind
Jy is marvelous
Ek dink aan jou as ek wakker word en in die aande en in die stort
Ek verdrink in jou groot groen oë, iewers daar binne het ek myself verloor
Help my hier kom die verdriete
Ek is dronk, eks dronk op die liefde
Eks dronk op die liefde
Eks dronk op die liefde
Ek is dronk op die liefde
Dit voel so leke en dan kom môre
Vanaand is leke ma wag tot môre
Jy soen my asof jy skaam is maar noem my lief asof dit my naam is
Jy speel my asof ek skaak is
Checkmate baby don’t know if I smaak this
Alles in my lyf voel so goor
Ek dink ek gaan my balaans verloor
Help my hier kom die verdriete
Ek is dronk, eks dronk op die liefde
Eks dronk op die liefde
Eks dronk op die liefde
Ek is dronk op die liefde
Dit voel so leke en dan kom môre
Vanaand is leke ma wag tot môre
Wag laat ek my shot vat dies my speech
Jys my flaming lamborghini baby girl ek soek daai heat
As jy ‘n zaab was I won’t pass, I play for keeps
Want ek soek ietsie meer as ma net sex on the beach
Eke sukkel met woorde op jou liefde is ek besope
Nou en dan gooi ek ‘n huh want in jou oë sien ek my oge
Flip jou ore is seker warm want ek noem jou oor en oor
My spoor verloor help my na voor want die dronk verdriet vat nou weer oor, chise
Kom ons raak dronk
Dronk op die liefde
Kom ons raak dronk
Dronk op die liefde
Kom ons raak dronk
Dronk op die liefde
Kom ons raak dronk, dronk
Raak dronk op die liefde
Dronk op die liefde
Dronk op die liefde
Dronk op die liefde
Eks dronk op die liefde
Dit voel so leke en dan kom môre
Vanaand is leke ma wag tot môre
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요