
아래는 노래 가사입니다. Jy Praat Nog Steeds My Taal , 아티스트 - Bok van Blerk 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Bok van Blerk
Jy praat nog steeds my taal
Die vlamme brand so kaal
Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal
Se my voel jy nou
Soos ons taal nou bou
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan
Want jy praat nog steeds my taal
Ja jy praat nog steeds my taal
Sonder jou voel ek — verdwaal
En ‘n koue vuur
Se kole brand nooit uit nie
Indie donker voel ons elkeen raak ons aan
Want my hart le hier
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek op staan
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요