So Waai Die Wind - Bok van Blerk

So Waai Die Wind - Bok van Blerk

Альбом
De La Rey
Год
2009
Язык
`아프리카 어`
Длительность
280960

아래는 노래 가사입니다. So Waai Die Wind , 아티스트 - Bok van Blerk 번역 포함

노래 가사 " So Waai Die Wind "

번역이 포함된 원본 텍스트

So Waai Die Wind

Bok van Blerk

My oupa raak te oud vir al sy kwale,

En hy raak ook soms beneuk, maar daars 'n goeie man,

En hy nader 86,

En deur die lyne van sy oë,

Deur die oorloë van verandering,

Kan jy sien hy’s nou gedaan,

En sy oë word gou weer lig,

En ek sien daar kom 'n storie,

Van die jare toe ons mense vir beskerming gepleit het,

Was 'n broederbond gebore,

En hy sien my oë frons,

Maar die vuur van al die jare,

Loop steeds nog deur sy are.

En so waai die wind, my kind,

En so waai die wind, ons blind,

En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,

Maar dis diep in jou gebore,

Dat niks is ooit verlore.

En hy vra my deur die stories van hoe gaan dit nog op Maties,

En of ons nog ons taal praat want hy weet dis uit ons boeke,

En hy wens vir my 'n vrou toe,

Wat die haat 'n bietjie stil kan maak,

Want dit loop mos deur ons are,

Word net sterker deur die jare,

En so waai die wind, my kind,

En so waai die wind, ons blind,

En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,

Maar dis diep in jou gebore,

Dat niks is ooit verlore

En hy hoef dit nie te sê,

Want dis in sy oë,

'n Trots wat my laat skaam voel 'n trots van bo,

En so waai die wind, my kind,

En so waai die wind, ons blind,

En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,

Maar dis diep in jou gebore,

Dat niks is ooit verlore

Ja, dis diep in jou gebore,

Dat niks is ooit verlore.

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요