Brannas - Snotkop

Brannas - Snotkop

  • 출시년도: 2018
  • 언어: 아프리카 어
  • 지속: 3:26

아래는 노래 가사입니다. Brannas , 아티스트 - Snotkop 번역 포함

노래 가사 " Brannas "

번역이 포함된 원본 텍스트

Brannas

Snotkop

Wat drink die grootste brak in Brackenfell?

Wat drink die jong manne in Jonkershoek?

Wat drink die stilste man op Stilfontein?

O-o-o-ons drink net brandewyn

Wat drink die hotste girls van Hotazel?

Wat drink die niceste girl van Nigel?

Wat drink die mooiste girls in Mooifontein?

O-o-o-ons drink net brandewyn

Brannas, brannas en Coke

Brannas en Coke bly blêrrie lekker my ou

Brannas, brannas en Coke

Brannas en Coke is daar niks mee fout

Brannas, brannas, brandewyn

Brandewyn maak dit als okay

Brannas, brannas, brandewyn

Dis medisyne vir elke pyn

Dis medisyne vir elke pyn

(Elke pyn)

Elke pyn

Dis medisyne vir elke pyn

Elke pyn

Elke pyn

Wat drink die vente daar in Ventersburg?

Wat drink die outoppies op Oudtshoorn?

Wat drink die sterkste man van Sterkfontein?

O-o-o-ons drink net Brandewyn

Wat drink die warm girls van Warmbad?

Wat drink die vryers daar in Vryburg?

Wat drink die ladies daar in Lady Grey?

O-o-o-ons drink net brandewyn

Brannas, brannas en Coke

Brannas en Coke bly blêrrie lekker my ou

Brannas, brannas en Coke

Brannas en Coke is daar niks mee fout

Brannas, brannas, brandewyn

Brandewyn maak dit als okay

Brannas, brannas, brandewyn

Dis medisyne vir elke pyn

Dis medisyne vir elke pyn

Elke pyn

Dis medisyne vir elke pyn …

Elke pyn

Dis medisyne vir elke pyn

아티스트의 다른 노래:

1

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid • 2016

2

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020

사이트에 새로운 텍스트와 번역이 추가되었습니다:

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요