
아래는 노래 가사입니다. Proe Soos Naweek , 아티스트 - Snotkop 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Snotkop
Nooi hom, gooi hom, vanaand gaan ons vas vat tot hulle ons uit jaag
Rond loop, oop knoop, die poppe gaan dans bra, nie tyd vir vrae vra
So kap daai eerste een oop
Kom laat ons woeker, een vir die boeke
En laat my doppe oorloop
Tot ek my hemp verloor, wat proe so?
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Gee gas (gee gas), hou vas (hou vas)
Vanaand raak ons lastig, magtig dis pragtig
Pak uit (pak uit), Staan wyd (staan wyd)
Die manne is dorstig, die naweek raak morsig
So kap daai eerste een oop
Hy raak nou lekker, kom raak gekletter
En laat my doppe oorloop
Tot ek my broek verloor, wat proe so?
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Die week’t sy gat gesien, ek gee hom 3 uit 10
Laat ons daai vuurtjie bou, ek proe iets lekker nou
Wat proe ek hier?
Wat proe soos die?
Wat proe so mmmm, sappig?
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit, p-p-proe ons dit weer
Snotkop, Karen Zoid • 2016
Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020
Angela Maria • 1956
Ece Seçkin • 2024
Eloy • 1992
Jam in the Van, Trash Panda • 2023
Reinaldo • 2002
Çeşitli Sanatçılar, Alp Arslan, Faruk Salgar • 2012
I$$A • 2020
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요