아래는 노래 가사입니다. F250 , 아티스트 - Appel 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Appel
Wel ek vra nie veel nie, eks nie een vir steel nie
Net ‘n rondom stoep en ‘n ou plaas huis en ‘n kool stoof in die kombuis
‘n stukkie bosveld grond, oral om my rond
Waar die Kudu’s loop oor die 60 duim en die muskiete op ‘n streep van die koue
verkleim
Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
‘n lied vir elke snaar
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
‘n Khalari V6 met goue jag seats
En ‘n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril
‘n helder melkweg wat skyn op my plek
Met ‘n wieg stoel en ‘n pen katrol op ‘n rivier wat ek die babers kan lok
Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
‘n lied vir elke snaar
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
Gee my ‘n F, ‘n F250
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Gee my ‘n F, ‘n F250
En ‘n boere nooi wat nooit die rugby mis nie
Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
‘n lied vir elke snaar
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요