아래는 노래 가사입니다. So Bly Jy Glo My Vrind , 아티스트 - Appel 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Appel
Daar is stemme wat praat in sy gange
Stemme wat vrot van die verlange
Hy maak ‘it stil met ‘n laaste sluk van water, vuil water
Whiskey en water
‘n laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn
Kool en as maak ‘n lig wat om sy vinger skyn
Ek weet hy het nog pyn, verdoof dit nou met wyn
Ons gaan nou saam baklei
Gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man
Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
Come hell or high water my bloed bek is daar
Ek is so bly jy glo my kind
So bly jy glo my kind
Die vraat van die dae, die dae daar in Baanstabel straat
Hoe jou BMX se speke en die koning van harte kon praat
Jou kettie was jou roer in jou harte stoere boer
Jy het geglo soos ‘n kind
Eks so bly jy glo my vrind
Gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man
Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
Come hell or high water my bloed bek is daar
Ek is so bly jy glo my kind
So bly jy glo my kind
Gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man
Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
Come hell or high water my bloed bek is daar
Ek is so bly jy glo my kind
So bly jy glo my kind
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요