아래는 노래 가사입니다. Hier Sal Jy Boer , 아티스트 - Appel 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Appel
Aan die suider punt van Afrika hang onse kruis
Vir die boere wat geval het
Ek hoor hul name in my huis
En vrees is ons vyand
So moenie bang wees nie
Wees ‘n wagter vir jou mense
Daars geen plek vir die duiwel hie
As jy kyk oor jou lande weet God het dit geleen
Sodat jy die volk kan voer
Al kom daar storm weer
Jy is sterker as jou Goliat
Jy is groter as jou berg
Die Here gee nooit meer as wat jy kan hanteer
Hier sal jy boer dit is jou land
Dit is die klank wat jou hart klop maak
Hou net aan glo in die Here daar bo
Dit wat jy droom sal die werklikheid word
Hier sal jy boer
Daar is droogte daar is vloed maar hou net goeie moed
Aan die einde van die grondpad is die uitsig altyd goed
Rug jou oë op na die berge jou hulp kom van daar
Jou toekoms lyk goed, goud soos 'n koring aar
Hier sal jy boer dit is jou land
Dit is die klank wat jou hart klop maak
Hou net aan glo in die Here daar bo
Dit wat jy droom sal die werklikheid word
Ek sien hoe val jy neer met jou knieë in die reën
Gee die wolke 'n oop mond soen die water was jou seën
met die swaarkry dis manna van bo
Dit sal altyd met jou goed gaan solank jy aanhou glo
Hier sal jy boer dit is jou land
Dit is die klank wat jou hart klop maak
Hou net aan glo in die Here daar bo
Dit wat jy droom sal die werklikheid word
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요