In en uit - Die Heuwels Fantasties

In en uit - Die Heuwels Fantasties

Год
2012
Язык
`아프리카 어`
Длительность
220860

아래는 노래 가사입니다. In en uit , 아티스트 - Die Heuwels Fantasties 번역 포함

노래 가사 " In en uit "

번역이 포함된 원본 텍스트

In en uit

Die Heuwels Fantasties

Haar vel was bleek

Bleek deurskynende leer

Haar lippe, tong en oë was skerp

Net soos ‘n akkedis s’n

Partykeer wou ek die masjien afsit

Net om te kyk wat gebeur

In en uit

En eendag was sy weg

In en uit

Ek kry koud op my eie

Soms baklei ons tot oneinde

Dit klink vir my presies dieselfde

As my ouers wat gil deur die huis se gange

Kry jy ook koud op jou eie

Soms baklei ons tot oneinde

Dit klink vir my presies dieselfde

As ons ouers wat gil deur die huis se gange

Sy’t net daar gesit

Swaar haar asem

Longmasjien

In ‘n half muf, half muf sitkamer

Masker met pensioenfonds gehuur

Daar te sit

Op jou stoel met jou bloed wat vir jou staar

Onder ‘n deken wat na bedpan ruik

En eendag was sy weg

In en uit

Ek kry koud op my eie

Soms baklei ons tot oneinde

Dit klink vir my presies dieselfde

As my ouers wat gil deur die huis se gange

Kry jy ook koud op jou eie

Soms baklei ons tot oneinde

Dit klink vir my presies dieselfde

As ons ouers wat gil deur die huis se gange

Dit klink vir my

Dit klink vir my presies dieselfde

Dit klink vir my

Dit klink vir my presies dieselfde

Ek kry koud op my eie

Soms baklei ons tot oneinde

Kry jy ook koud op jou eie

Julle is in ons gebede

Ons is met julle

Julle is in ons gebede

Ons is met julle

Ek kry koud op my eie

Soms baklei ons tot oneinde

Kry jy ook koud op jou eie

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요