아래는 노래 가사입니다. Nare Kaskenades , 아티스트 - Die Heuwels Fantasties 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Die Heuwels Fantasties
Veronderstel ek word spyt
En dis als verniet
'n Beroerte wag op my As ek kon kies sou ek niks besluit
En ek sou dit kies
Sonder om my oë toe te knyp
Waar’s jy dan
Dis waar: jy gaan
Bitter min
Bitter mooi
Sonder trane
Jou hoofstuk voltooi
En in die nare kaskenade
Gly jy net verby (2x)
Die aardbol respireer
Die oseaan
Tot in vervelens al Na mekaar gestaar
Blou in die gesig
Lig in die broek
Hart, hard op soek
Waar’s jy dan
Dis waar: jy gaan
Bitter min
Bitter mooi
Sonder trane
Jou hoofstuk voltooi
En in die nare kaskenade
Gly jy net verby
Verveelde ure onder die Afrikason
Oranje pakke afgeëts in heuwel
Die snelweg wat blom
En bitter min
Bitter mooi
Sonder trane
Jou hoofstuk voltooi
En in die nare kaskenade
Gly jy net verby (4x)
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요