Klein Tambotieboom - Die Heuwels Fantasties, Laurika Rauch

Klein Tambotieboom - Die Heuwels Fantasties, Laurika Rauch

Год
2016
Язык
`아프리카 어`
Длительность
250840

아래는 노래 가사입니다. Klein Tambotieboom , 아티스트 - Die Heuwels Fantasties, Laurika Rauch 번역 포함

노래 가사 " Klein Tambotieboom "

번역이 포함된 원본 텍스트

Klein Tambotieboom

Die Heuwels Fantasties, Laurika Rauch

As die donker my kom haal

En die Here my nie soek nie

As die osoonlaag vergaan

En in 'n kandelaar van sterre val

Begrawe my hart op Klein Tambotieboom

En strooi my as oor die Bosveld horison

Jy het nie 'n graad nie

En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie

Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar

En die verte in van 'n krans af te staar

Die gelukkigste wat ek ooit was

Op die naat van my rug in die natuurreservaat

Die wind sing my naam

En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag

As die donker my kom haal

En die Here my nie soek nie

As die osoonlaag vergaan

En in 'n kandelaar van sterre val

Begrawe my hart op Klein Tambotieboom

En strooi my as oor die Bosveld horison

Geïsoleer in donderweer

Ver van die wolkekrabbers

Net die atmosfeer wat aan ons kleef

En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek

Jy weet ek het nie, jy weet ek het nie

Ek het nie 'n agenda nie

Die gelukkigste wat ek ooit was

Op die naat van my rug in die natuurreservaat

Die wind sing my naam

En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag

As die donker my kom haal

En die Here my nie soek nie

As die osoonlaag vergaan

En in 'n kandelaar van sterre val

Begrawe my hart op Klein Tambotieboom

En strooi my as oor die Bosveld horison

En strooi my as oor die Bosveld horison

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요