Mejuffrou Sonneblom - Die Heuwels Fantasties

Mejuffrou Sonneblom - Die Heuwels Fantasties

Год
2020
Язык
`아프리카 어`
Длительность
194180

아래는 노래 가사입니다. Mejuffrou Sonneblom , 아티스트 - Die Heuwels Fantasties 번역 포함

노래 가사 " Mejuffrou Sonneblom "

번역이 포함된 원본 텍스트

Mejuffrou Sonneblom

Die Heuwels Fantasties

Jy lieg altyd as jy lag

Jy dink seker ek is stupid of iets

En as jy weg is voel ek neuroties

Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie

Ek’s op daardie

24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3×10 to die mag

8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip

Tyd vlieg so stadig

Mis jou lekker goed lippe, groot geword op die 80's stuff

Ons was by die drive-thru deur, nooit te vroeg om verlief te raak nie

Elke klein dingetjie doen dit net weer

Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai plaas pad

My hart was die losprys, ek gee nie meer om nie

Bye-bye

Net nog iemand wat jy lief gehad het

Bye-bye

Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen

Dans Met 'n Vreemdeling

Na-Na-Na-Na

Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie

Jy’s my Sonneblom, Liefling, Londen

Dans Met 'n Vreemdeling

Na-Na-Na-Na

Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie

Jy lag as jy lieg

Jy dink seker ek is die agtergrond

Nou dans ek asof daar twee van jou is

En as jy weg is voel ek neuroties

Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie

En die tyd vlieg so stadig, die tyd vlieg so stadig

Mens lewe verniet, van faktuur tot faktuur

Breek die borde teen die muur

Kan nie lekker sien nie, so kom ons doen dit net weer

Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen

Dans Met 'n Vreemdeling

Na-Na-Na-Na

Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie

Jy’s my Sonneblom, Liefling, Londen

Dans Met 'n Vreemdeling

Na-Na-Na-Na

Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요