Dagdronk - Fokofpolisiekar

Dagdronk - Fokofpolisiekar

  • 출시년도: 2012
  • 언어: 아프리카 어
  • 지속: 3:30

아래는 노래 가사입니다. Dagdronk , 아티스트 - Fokofpolisiekar 번역 포함

노래 가사 " Dagdronk "

번역이 포함된 원본 텍스트

Dagdronk

Fokofpolisiekar

Dagdronk

Kom ons raak 'n bietjie dagdronk

Dis amper soos 'n dagdroom

Ons raak net fokken dronk

Want ek voel ek verdien dit

Ek werk my fokken poes af

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die son

Niks om te sê as ek wakker word nie

Ek gaan slaap met daai gevoel

Ek bly net fokken moeg

Ons is nie meer wie ons oorspronklik was nie

Ek lyk soos iemand anders op

Ander mense se fotos

En in die aande sluk die strate

En die mense se groot monde my in

Dagdronk

Kom ons raak 'n bietjie dagdronk

Dis amper soos 'n dagdroom

Ons raak net fokken dronk

Want ek voel ek verdien dit

Ek werk my fokken poes af

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die son

Geen meer vrae

Geen meer vrae van my kant af nie

Word van 'n afstand af beheer

Handhaaf oop kommunikasie

Sien nie noodwendig uit na shows nie

Net 'n grappie ou grappie daai

En 'n grap waarvoor ek al baie kere fokken hard geval het

Dagdronk

Kom ons raak 'n bietjie dagdronk

Dis amper soos 'n dagdroom

Ons raak net fokken dronk

Kom ons praat oor die ou dae

En oor hoe vreemd dinge nou raak

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die son

Miskien kort ek net 'n vakansie

Rykdom in omstandighede vind

Eendag wakker word met wonder

Net eendag wakker word en drink

Dagdronk

Kom ons raak 'n bietjie dagdronk

Dis amper soos 'n dagdroom

Ons raak net fokken dronk

Want ek voel ek verdien dit

Ek werk my fokken poes af

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die son

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die son

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요