아래는 노래 가사입니다. As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand , 아티스트 - Fokofpolisiekar 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Fokofpolisiekar
Elke oggend is ek in die hel,
ek word wakker en die vlamme brand my vel.
sal ek ooit rerig kan opstaan,
en nie my bed mis nie?
gee my alkahol,
gee my 'n lewe,
gee vir my raad,
vir my 'n rede,
sodat ek kan opstaan,
verlore gebore.
en elke keer as ek glimlag,
raak dit net swaarder,
kan ek ophou lewe na vandag?
en als is weg,
draai jou ander skouer dan’s
als reg.
hoekom raak ek so kwaad?
ek vind ek raak so kwaad,
en ek skree «god!»
maar dit is niks werd nie.
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon…
daar is iets beeldskoon in die nag!
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요