Wintersdag by Die Seer - Fokofpolisiekar

Wintersdag by Die Seer - Fokofpolisiekar

  • 출시년도: 2021
  • 언어: 아프리카 어
  • 지속: 3:51

아래는 노래 가사입니다. Wintersdag by Die Seer , 아티스트 - Fokofpolisiekar 번역 포함

노래 가사 " Wintersdag by Die Seer "

번역이 포함된 원본 텍스트

Wintersdag by Die Seer

Fokofpolisiekar

Skepe van eensaamheid sink

Verdrink die dae van die week

Die warm smart wat somer bring

Sing

Kriewelend, spasties, kruipend

Ek is honger en my klere stink

Jy skyn

Welkomend, heilig basuin

Jy jou lokvalle uit

As ek wou

Sou ek my koers huis toe vind?

Ek is honger en my klere stink

En die rooi branders breek

Oor n swart strand van seer

En die wit lyne sny

Reguit deur my

My dokter het vir my

Pille voorgeskryf

Dit hou my kalm

As omstandighede my bedreig

Dit laat my droom

En ek was vir n lang ruk

Siek gewees daarvoor

Ek is dommer, maar ek lewe nog

En die rooi branders breek

Oor n swart strand van seer

En die wit lyne sny

Reguit deur my

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요