Oop Vir Misinterpretasie - Fokofpolisiekar

Oop Vir Misinterpretasie - Fokofpolisiekar

  • 출시년도: 2014
  • 언어: 아프리카 어
  • 지속: 3:43

아래는 노래 가사입니다. Oop Vir Misinterpretasie , 아티스트 - Fokofpolisiekar 번역 포함

노래 가사 " Oop Vir Misinterpretasie "

번역이 포함된 원본 텍스트

Oop Vir Misinterpretasie

Fokofpolisiekar

Net die skoon word vermoor

Net die sag kry seer

Net die jonk glo

Soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby

Daar is geen konstantes nie

My ideaal is net 'n skadu teen die muur

Kunsmatig of nie

Dis my kennis, my vuur

Alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

My skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak

Dis nie my skuld nie

My korttermyn geheue verval

Tersiere opvoeding nietig verklaar

Dis nie my skuld nie

Net die skoon word vermoor

Net die sag kry seer

Net die jonk glo

Soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby

Moet nie bekommer nie

Jou verbeelding spring jou voor

Dit was nog altyd so

'n mens kan baie praat

Tog sukkel om sin te maak

Almal weet perspektief

Is nie 'n speelding nie

My vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak

Dis nie my skuld nie

Ek herinner myself aan my pa

Hulle moes grens toe gaan

Dis nie my skuld nie

Net die skoon word vermoor

Net die sag kry seer

Net die jonk glo

Soos wat net die jonk van hart kan glo

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요