아래는 노래 가사입니다. Ek Wil Jou Held Wees , 아티스트 - Bobby Van Jaarsveld 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Bobby Van Jaarsveld
As ek jou soen
sal jy die waarheid weet
Ek sal baklei
teen alles wat jy vrees
As jy my vra
sal ek vir jou die
Sterre gaan haal
vir jou die prys betaal
Ek sal jou optel as jy val
Jou asem gee as jy kort
Ek sal jou diep in my bewaar
Vir ewig tot in vir altyd
Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees
As ek jou sien
sien ek 'n deel van my
As ek jou vra
is jy altyd daar vir my
Want sonder jou
is daar nie sterre nie
Son en die maan
alles om my vergaan
Dis jy wat my optel as ek val
My asem gee as ek kort
Jy het my diep in jou bewaar
Vir ewig, nou, en vir altyd
Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees
Kan ek jou held wees?
Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees
Want ek wil die een wees
Ek wil jou held wees
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요