Vlieg Vanaand - Bobby Van Jaarsveld

Vlieg Vanaand - Bobby Van Jaarsveld

Год
2009
Язык
`아프리카 어`
Длительность
223690

아래는 노래 가사입니다. Vlieg Vanaand , 아티스트 - Bobby Van Jaarsveld 번역 포함

노래 가사 " Vlieg Vanaand "

번역이 포함된 원본 텍스트

Vlieg Vanaand

Bobby Van Jaarsveld

Die foto teen my muur is nog daar daar waar jy hom laas gehang het

Teen die muur en teen my hart

Herinneringe klou aan my, aan en aan totdat ek nie meer kan gaan nie

Ek kan dit nie verstaan nie, ek moet bly

Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer

Die woorde in my kop kan ek nie keer

Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak

'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei

'n Klippie op die maan vir jou gaan kry

Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak

Vir almal wys ek het 'n fout gemaak

Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry

Terug by my

Daar’s silhouette teen my muur van elke oomblik

Elke uur wat ons gedans het deur die nag

Die datums eggo in my kop, die dae het so lank geword

Vandat jy weg is, ek het gemaak of alles reg is hier by my

Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer

Die woorde in my kop kan ek nie keer

Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak

'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei

'n Klippie op die maan vir jou gaan kry

Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak

Vir almal wys ek het 'n fout gemaak

Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry

Terug by my

Tyd laat my nou terug verlang my hart is seer dit raak nou lank

Die Hemel weet hoe ek verlang na jou

Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak

'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei

'n Klippie op die maan vir jou gaan kry

Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak

Vir almal wys ek het 'n fout gemaak

Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry

Terug by my

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요