Laat My Lewe - Bobby Van Jaarsveld

Laat My Lewe - Bobby Van Jaarsveld

Год
2012
Язык
`아프리카 어`
Длительность
207860

아래는 노래 가사입니다. Laat My Lewe , 아티스트 - Bobby Van Jaarsveld 번역 포함

노래 가사 " Laat My Lewe "

번역이 포함된 원본 텍스트

Laat My Lewe

Bobby Van Jaarsveld

Daar is plek in die son vir jou en my

En 'n doel in die lewe

En die pad wat ek volg wat my daarheen lei

Is gemaak vir 'n rede

As jy weet wie jy is en waarheen jy gaan

Is die reis soveel beter

Want jy val en jy leer om weer op te staan

Dit los jou met die wete

Dat dit bly net 'n keuse

Dis my keuse

Laat my lewe laat my sing

Laat my val en weer begin

Ek sal opstaan en weer aangaan

Met wat die lewe vir my bring

Laat my lewe vir vandag

Laat my huil en laat my lag

Ek wil myself wees en leer liefhê

Dis wat ek vir jou wil hê

Daar is altyd 'n deur om oop te maak

Dis die gang van die lewe

En die sleutel hou jy in jou hand

Maar so min van ons weet dit

Dis my doel om te groei tot waar ek moet wees

En myself te vergewe

Ek wil weet hoe dit voel om vry te wees

Vry van die verlede

In my soeke na vrede

Dis my keuse

Hoor jy wat ek sê

Voel jy wat ek voel

Solank ons leer uit die foute

Wat ons maak

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요