아래는 노래 가사입니다. Vertel My , 아티스트 - Bobby Van Jaarsveld 번역 포함
번역이 포함된 원본 텍스트
Bobby Van Jaarsveld
Ek wens ek kon vandag antwoorde kry
Want die vrae brand soos vuur hier binne my
Ek wens ek kon vandag die rede weet
Dan sou ek dalk 'n stukkie van dit vergeet
Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan
As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier
Ek het seer hier, dit is my donker uur
Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees
Dat alles net sal uitwerk vir die goed
Vertel my dis okay, iemand is daar vir my
En eendag sal ek ook die antwoord leer
Maar vir nou het ek seer
'n Halwe woord sal ook 'n troosting gee
Want hier is ek, ek veg hier op my knieë
En wie sal ooit die regte woorde kry
Want niemand weet wat dra ek binne my
Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan
As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier
Ek het seer hier, dit is my donker uur
Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees
Dat alles net sal uitwerk vir die goed
Vertel my dis okay, iemand is daar vir my
En eendag sal ek ook die antwoord leer
Maar vir nou het ek seer
Al wat ek vra is vir 'n redelike antwoord
Want ek hou aan stry teen die ongeloof die seer hier binne my
다양한 언어로 된 노래
모든 언어로 고품질 번역
몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요