Lovesong Letter - Bobby Van Jaarsveld

Lovesong Letter - Bobby Van Jaarsveld

Год
2009
Язык
`아프리카 어`
Длительность
211930

아래는 노래 가사입니다. Lovesong Letter , 아티스트 - Bobby Van Jaarsveld 번역 포함

노래 가사 " Lovesong Letter "

번역이 포함된 원본 텍스트

Lovesong Letter

Bobby Van Jaarsveld

Gisteraand het ek 'n brief vir jou geskryf swart op wit my liefde vir jou bely

Uit my pen het die woorde min geraak toe skryf ek 'n song want jy weet

Hoe ek briewe haat, en hy gaan so …

Hallo my engel wat maak jy nou ek wonder by myself waar is jy nou

Dit voel of ek jou so lank terug gesien het vandag het ek seer want ek mis jou

so

Hierdie is my lovesongletter my briefie net vir jou 'n briefie net om te sê ek

is baie

Ek is bitter baie lief vir jou

Gisteraand het ek die song vir jou gesing uit my mond my hele hart vir jou

gebring

En daai brief is toe klaar en toegevou maar die woorde klink net beter

In 'n song vir jou, en hy gaan so …

'n Briefie met akkoorde 'n song met my woorde

Hierdie is my lovesong net vir jou, en hy gaan so …

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요