Die Grootste Gaping - Fokofpolisiekar

Die Grootste Gaping - Fokofpolisiekar

  • 출시년도: 2008
  • 언어: 아프리카 어
  • 지속: 4:13

아래는 노래 가사입니다. Die Grootste Gaping , 아티스트 - Fokofpolisiekar 번역 포함

노래 가사 " Die Grootste Gaping "

번역이 포함된 원본 텍스트

Die Grootste Gaping

Fokofpolisiekar

Ons is leeg, want ons wil wees

Ondergrondse bourgeoisie

As jy n eerlike opinie soek

Hou op lieg

Lang strate wat soos heiligdom

Die ewigheid in reis

As jy ooit hulp nodig het

Sal ek jou kan verwys

Gooi jou hande in die lug

En prys die duisternis

Soos die woonstelblokke

Soos die kinders van die aand

Onvervangbaar

Ons is leeg, want ons wil wees

En in sirkels sal ons volg oppad

Na die beloofde land

Verlore deel wat wegkruip

In die wolkbreek oor die veld

Rys jou hande vir die klug

En bind die duisende

Slawe wat vol maag staan

En vir nog reklame vra

Soos die kinders van die maan

Onverklaarbaar

Ons soek die aandag

Van die breinlose gehoor

Ons soek die hongersnood

Die dringende gebrek aan energie

Ons is opsoek na die soeke na iets

Ons is leeg, want ons wil wees

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요