Flvj - Fokofpolisiekar

Flvj - Fokofpolisiekar

  • 앨범: Sweet 16

  • 출시년도: 2020
  • 언어: 아프리카 어
  • 지속: 3:15

아래는 노래 가사입니다. Flvj , 아티스트 - Fokofpolisiekar 번역 포함

노래 가사 " Flvj "

번역이 포함된 원본 텍스트

Flvj

Fokofpolisiekar

5 vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat

4 uur is te laat om in die strate te stap

3de keer is gelukkig, die trane spat, die

2 van ons my skat, ons vat

1 vir die pad

Jy’s die volume op my radio

Sout in my wonde

So hoog as moontlik

So seer

Jy maak my gesonder

Dinamiet kom in klein boksies

Dis antisepties, maar liefde is toksies

En dit maak my siek om te sê…

Ek’s fokn lief vir jou

So fokn lief vir jou

Wa-haa-haha

Ek weet ek sê dit te min

Maar ek sê dit nou

Al die kak wat ons al deur is

Fokn lief vir jou

Ek weet daar’s moeilikheid daar buite

En ek dink ons sal dit maklik kan vind

As jy my aanbid

En ek jou vat soos 'n vitamiene

Geen dissipline

Ek weet ek sê dit te min

Maar ek sê dit nou:

«So fokn lief vir jou»

Daar’s 'n kroeg tussen die Sanlam hoofgebou

En die Strandstraat se Spar:

Oulike dame

Wat agter die toonbank staan

Week se salaris in die bank

Geen planne gehad

«Vat jul kaarte?», vra ek

«Nee, ons gee hulle terug»

«Nou, hoe gaan ek betaal

En hoe laat maak jy klaar?»

Sy sê sy werk nie

«Nou, wat maak jy agter die bar?»

«Ek wag vir jou…», sê sy

«En jy mors nou my tyd:

Daar’s is reëls om te breek

En foute om te maak

Kom ons maak onsself los en gaan sit vas in mekaar»

Ek’s fokn lief vir jou

So fokn lief vir jou

Wa-haa-haha

Ek weet ek sê dit te min

Maar ek sê dit nou

Al die kak wat ons al deur is

Fokn lief vir jou

Ek weet daar’s moeilikheid daar buite

En ek dink ons sal dit maklik kan vind

As jy my aanbid

En ek jou vat soos 'n vitamiene

Geen dissipline

Ek weet ek sê dit te min

Maar ek sê dit nou

En ek maak musiek om te sê:

«Ek's fokn lief vir jou

So fokn lief vir jou»

Ek weet ek sê dit te min

Maar ek sê dit nou

Wa-haa-haha

Wa-haa-haha

200만 개 이상의 가사

다양한 언어로 된 노래

번역

모든 언어로 고품질 번역

빠른 검색

몇 초 만에 원하는 텍스트를 찾으세요